Die Lig wat in jou Hart Skyn episode artwork

EPISODE · Apr 4, 2024 · 2 MIN

Die Lig wat in jou Hart Skyn

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailPsalm 119:130 Begrip van u woord bring lig; dit gee insig aan die eenvoudige. (NLV) Jy ken daardie gevoel van frustrasie wanneer daar iets is, wat jy net nie mooi kan verstaan nie. Iets wat jy weet net nie heeltemal reg is nie, en die oplossing van die probleem ontwyk jou geheel en al. En dan skielik op ‘n dag maak dit sin - dit is asof … ‘n lig aangeskakel het.'n Jong prediker het my ‘n rukkie gelede gevra om hom oor een van sy onlangse preke terugvoer te gee. Dit was 'n enorme voorreg. Ons het na 'n video van die preek gekyk, dit gestop en weer begin en gepraat oor dinge. Ek het vrae gevra en hy het homself ten doel gestel om die antwoorde te vind.Die hoogtepunt het gekom toe hy gesê het, "Jy weet, dit is amper asof ek twee preke gepreek het, asof ek probeer het om twee boodskappe in een in te druk." Ja! Dit is presies wat ek gehoop het hy sou insien. Dit is asof die lig aangekom het.Maar dit sou nie gebeur het as hy nie die inisiatief geneem het om hulp te vra nie. As sy hart nie ontvanklik vir opbouende kritiek was nie (ja, ek weet, dit is nooit maklik om kritiek te ontvang nie) én as hy nie die moeite gedoen het om dit te prosesseer en te verstaan nie. God se Woord werk ook nogal so:Psalm 119:30 Begrip van u woord bring lig; dit gee insig aan die eenvoudige. (NLV)Ons moet die inisiatief neem om die Bybel te lees, en dan die tyd neem om dit te oordink; om dit te verstaan en wanneer ons dit doen ... bring dit lig in ons lewens.Sal jy eerder wys of dom wees? Wil jy leer, groei, en die mens word wat God jou gemaak het om te wees? Maak dan die Woord van God oop en lees dit, ontvang dit, reflekteer daaroor en reageer daarop. Dit sal lig in jou lewe bring. Dit sal jou wys maak.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Psalm 119:130 Begrip van u woord bring lig; dit gee insig aan die eenvoudige. (NLV) Jy ken daardie gevoel van frustrasie wanneer daar iets is, wat jy net nie mooi kan verstaan nie. Iets wat jy weet net nie heeltemal reg is nie, en die oplossing van die probleem ontwyk jou geheel en al. En dan skielik op ‘n dag maak dit sin - dit is asof … ‘n lig aangeskakel het. 'n Jong prediker het my ‘n rukkie gelede gevra om hom oor een van sy onlangse preke terugvoer te gee. Dit wa...

NOW PLAYING

Die Lig wat in jou Hart Skyn

0:00 2:46

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on April 4, 2024.

What is this episode about?

Send us Fan MailPsalm 119:130 Begrip van u woord bring lig; dit gee insig aan die eenvoudige. (NLV) Jy ken daardie gevoel van frustrasie wanneer daar iets is, wat jy net nie mooi kan verstaan nie. Iets wat jy weet net nie heeltemal reg is nie, en...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!