Die loonrekening word al hoe groter episode artwork

EPISODE · Apr 10, 2024 · 2 MIN

Die loonrekening word al hoe groter

from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell

Die Begrotingsrede is al vergete, en ons is almal baie meer bekommerd oor rentekoerse, maar Suid-Afrika se fiskale uitdagings is nog daar. Ons weet dat die regering se groot en groeiende loonrekening ʼn bedreiging inhou vir die volhoubaarheid van die staatsfinansies en vanaf 1 April het staatsamptenare se salarisse met 4,7% gestyg. Dit klink beskeie, maar dit is nog vet in die vuur. Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 10, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

Die loonrekening word al hoe groter

0:00 2:05

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die ekonomie minuut?

This episode is 2 minutes long.

When was this Die ekonomie minuut episode published?

This episode was published on April 10, 2024.

Can I download this Die ekonomie minuut episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!