Die Man se Plig Teenoor Sy Gesin episode artwork

EPISODE · Oct 3, 2025 · 2 MIN

Die Man se Plig Teenoor Sy Gesin

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail1 Petrus 3: En julle, mans, behandel julle vroue met respek. Leef saam met jou vrou in die besef dat, al is sy fisiek swakker as jy, sy saam met jou deel in die lewe wat God as geskenk gee. As jy haar só behandel, sal jou gebede nie geblokkeer word nie. (NLV) Dwarsdeur die wêreld, verbrokkel gesinne. Nouja, ons erken dat daar ook nog gelukkige gesinne is, maar hulle word al hoe skaarser, nè? Ons sien almal hoe die invloed van tegnologie en die ek-gesentreerde lewenstyl ‘n ontsettende negatiewe impak op uitgebreide en kerngesinne het.'n Belangrike bydraende faktor is sonder twyfel dat baie mans, om die een of ander rede, hulle pligsbesef teenoor hul gesinne verloor het. In baie dele van die wêreld is gesonde manlikheid glad nie meer belangrik nie. Mans respekteer, beskerm en koester nie meer hulle vrouens nie. Die kinders gehoorsaam nie meer hul ouers nie. En so het baie mans eenvoudig moed verloor. Dit voel asof die samelewing in baie gevalle moed verloor het.Die Amerikaanse astrobioloog David Grinspoon het eendag gesê: Mense word deesdae aangemoedig om sommer maklik moed te verloor en handdoek in te gooi as dinge nie heeltemal na hulle sin verloop nie. Pessimisme word tweede natuur, want mense redeneer deesdae dat as hulle niks aan die saak kan doen nie, dit mos nie hulle verantwoordelikheid is nie!Ag nou ja, dit gebeur oral, so ek kan maar netsowel met die stroom afvaar. Nee, mans, luister!1 Petrus 3:7 En julle, mans, behandel julle vroue met respek. Leef saam met jou vrou in die besef dat, al is sy fisiek swakker as jy, sy saam met jou deel in die lewe wat God as geskenk gee. As jy haar só behandel, sal jou gebede nie geblokkeer word nie. (NLV)Elke man het 'n plig teenoor sy vrou en sy gesin. Kom manne, kry die regte perspektief op die lewe!Dis God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Oct 3, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail 1 Petrus 3: En julle, mans, behandel julle vroue met respek. Leef saam met jou vrou in die besef dat, al is sy fisiek swakker as jy, sy saam met jou deel in die lewe wat God as geskenk gee. As jy haar só behandel, sal jou gebede nie geblokkeer word nie. (NLV) Dwarsdeur die wêreld, verbrokkel gesinne. Nouja, ons erken dat daar ook nog gelukkige gesinne is, maar hulle word al hoe skaarser, nè? Ons sien almal hoe die invloed van tegnologie en die ek-gesentreerde lewenstyl ...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Die Man se Plig Teenoor Sy Gesin

0:00 2:40

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on October 3, 2025.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!