Die MBK hou hulle voet op die rem episode artwork

EPISODE · May 31, 2024 · 2 MIN

Die MBK hou hulle voet op die rem

from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell

Verbeel jou die Suid-Afrikaanse ekonomie is ʼn redelike ou bakkie en die Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee is af en toe agter die stuur. Hulle wil graag hê die bakkie moet ry, dit is ekonomiese groei, maar hulle is bekommerd die enjin word te warm, dit is inflasie. Die repokoers is hulle voet op die rem. Hulle het dit gister onveranderd gelos op 8,25%, maar wat sê hulle van die vooruitsigte vir ʼn verlaging later vanjaar? Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 31, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

Die MBK hou hulle voet op die rem

0:00 2:12

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die ekonomie minuut?

This episode is 2 minutes long.

When was this Die ekonomie minuut episode published?

This episode was published on May 31, 2024.

Can I download this Die ekonomie minuut episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!