Die Mees Radikale Oplossing episode artwork

EPISODE · Jun 25, 2024 · 2 MIN

Die Mees Radikale Oplossing

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailLukas 6:27-31 Maar vir julle wat na My luister, sê Ek: Julle moet julle vyande liefhê; doen goed aan die mense deur wie julle gehaat word; seën die mense deur wie julle vervloek word; bid vir die mense deur wie julle sleg behandel word. As iemand jou op die een wang slaan, bied hom ook die ander een aan. En vir iemand wat jou boklere vat, moet jy ook jou onderklere nie weier nie. Aan elkeen wat iets vra, moet jy gee; en as iemand jou goed vat, moet jy dit nie terugeis nie. Behandel ander mense soos julle self behandel wil word. Langdurige, verterende haat is so oud soos die berge. Dit het begin toe Adam en Eva se seun Kain sy broer Abel vermoor het, en tot vandag toe vernietig dit steeds op groot skaal lewens.Kyk na die Midde-Ooste; die konflikte oor die pragtige en hulpbron ryke kontinent van Afrika; die rassehaat in soveel dele van die wêreld; die vernietigende haatspraak in die politieke arena; die huwelike wat uitmekaar geskeur word wat die kinders se lewens vernietig.As ons maar net die haat van die planeet aarde kon uitwis. En tog leef dit voort in die harte van so baie mense. Dis so ‘n groot probleem dat Jesus vir gewone mense - mense soos ek en jy, gesê het:Lukas 6:27-31 Maar vir julle wat na My luister, sê Ek: Julle moet julle vyande liefhê; doen goed aan die mense deur wie julle gehaat word; seën die mense deur wie julle vervloek word; bid vir die mense deur wie julle sleg behandel word. As iemand jou op die een wang slaan, bied hom ook die ander een aan. En vir iemand wat jou boklere vat, moet jy ook jou onderklere nie weier nie. Aan elkeen wat iets vra, moet jy gee; en as iemand jou goed vat, moet jy dit nie terugeis nie. Behandel ander mense soos julle self behandel wil word.Ja, dis beslis die radikaalste reaksie op haat in die geskiedenis van die mensdom! Jesus se standaard is heeltemal die teenoorgestelde van wat ons outomaties uit ons eie sou wou doen, nè?Ek is mal oor wat Brené Brown, die Amerikaanse maatskaplike werker en akademikus, gesê het: Dis moeilik om mense wat na aan jou is, te haat. Beweeg nader. Praat die waarheid … wees beskaafd. Vat hande met vreemdelinge. Behou jou beginsels met deernis en waagmoed.Julle moet julle vyande liefhê; doen goed aan die mense deur wie julle gehaat word.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 25, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Lukas 6:27-31 Maar vir julle wat na My luister, sê Ek: Julle moet julle vyande liefhê; doen goed aan die mense deur wie julle gehaat word; seën die mense deur wie julle vervloek word; bid vir die mense deur wie julle sleg behandel word. As iemand jou op die een wang slaan, bied hom ook die ander een aan. En vir iemand wat jou boklere vat, moet jy ook jou onderklere nie weier nie. Aan elkeen wat iets vra, moet jy gee; en as iemand jou goed vat, moet jy dit nie terugeis nie. Be...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Die Mees Radikale Oplossing

0:00 2:52

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on June 25, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!