EPISODE · Feb 12, 2025 · 2 MIN
Die minimumloon het komplekse gevolge
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die minimumloon verhoog vanaf 1 Maart tot R28,79 per uur. Dit is ʼn 4,4% verhoging en presies die gemiddelde inflasiekoers van verlede jaar. Vir die werkers is die verhoging van die minimumloon goeie nuus want dit help om die koopkrag van hul loon te beskerm Burgerregte groepe sê die verhoging is te min en kleinsake sê dit is te veel. Maar wat sê die navorsing oor die impak van die minimumloon?Hierdie episode word ondersteun deur Codera Analytics.
Embed this episode
NOW PLAYING
Die minimumloon het komplekse gevolge
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.