EPISODE · Oct 31, 2024 · 2 MIN
Die Minister hou voet by stuk
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die Minister van Finansies het gister middag sterk standpunt ingeneem en duidelik gemaak dat hy volhou met die proses van fiskale konsolidasie om die begrotingstekort en staatskuld te stabiliseer. Hy het feitlik niks gesê oor BTW verligting, die brandstofprys, ekstra befondsing vir onderwys of gesondheidsposte nie en het dit duidelik gemaak dat hy nie die 4,7% verhogingsaanbod wat die Departement van Openbare dienste en Administrasie aan staatsdiensvakbonde gemaak het, ondersteun nie. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Embed this episode
NOW PLAYING
Die Minister hou voet by stuk
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.