EPISODE · Feb 22, 2024 · 2 MIN
Die Minister skop vir die kantlyn
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die Minister van Finansies het al die bekommernisse oor die Begroting gesystap en gemaklik sy belastinginkomste bietjie verhoog, ruimte gehad om besteding so bietjie te verhoog, en om die begrotingstekort en staatskuld te bestuur. Dinge sou anders gelyk het as hy nie die R150 miljard rand van die wins op die goud- en buitelandse valuta-reserwes gehad het nie. Hierdie keer het hy die reddingsboei gevang. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Embed this episode
NOW PLAYING
Die Minister skop vir die kantlyn
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.