Die MTBPS en moeilike besluite episode artwork

EPISODE · Oct 29, 2024 · 1 MIN

Die MTBPS en moeilike besluite

from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell

Die Minister van Finansies lewer more die mini-begrotingsrede en daar is druk dat die syfers en die storie die optimisme oor die Regering van Nasionale Eenheid moet gestand doen. Die MTBPS gaan oor die drie-jaar rollende begroting en die Minister moet ons laat glo dat hy begrotingstekort en die staatskuld suksesvol kan konsolideer. Daar is al baie sinvolle goed gesê oor hoe sy belastinginkomste lyk, watter druk daar is vir besteding, hoe belangrik sy ekonomiese groei-vooruitskatting is ens. Maar die vraag om te vra of die RNE reg is om moeilike besluite te neem. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Oct 29, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

Die MTBPS en moeilike besluite

0:00 1:57

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die ekonomie minuut?

This episode is 1 minute long.

When was this Die ekonomie minuut episode published?

This episode was published on October 29, 2024.

Can I download this Die ekonomie minuut episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!