DIE NAG VAN LEGIO deur P.G. du Plessis episode artwork

EPISODE · May 29, 2014 · 1H 19M

DIE NAG VAN LEGIO deur P.G. du Plessis

from Radioteater · host RSG

Die drama is die eerste keer in 1969 opgevoer deur die destydse TRUK. In 1972 wen dit, saam met SIENER IN DIE SUBURBS, die gesogte Hertzog-prys vir drama. In 1990 verwerk die dramaturg, wat vanjaar tagtig word, die drama vir vrouespelers. Vyf vroue in 'n inrigting vir sielsiekes, kry op die vooraand van 'n skuif na 'n ander vleuel, 'n nuwe kamermaat in hulle saal by. Sy is Maluna en sy is daar om 'n ou wrok teenoor Hanna aan te spreek. Die rol van Maluna word vertolk deur Amanda Strydom en Elsabe Zietsman is Hanna. Ander spelers is Elize Cawood, Elma Postma, Karen Wessels, Marina Coetzee en Melt Sieberhagen.

NOW PLAYING

DIE NAG VAN LEGIO deur P.G. du Plessis

0:00 1:19:11

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radioteater?

This episode is 1 hour and 19 minutes long.

When was this Radioteater episode published?

This episode was published on May 29, 2014.

What is this episode about?

Die drama is die eerste keer in 1969 opgevoer deur die destydse TRUK. In 1972 wen dit, saam met SIENER IN DIE SUBURBS, die gesogte Hertzog-prys vir drama. In 1990 verwerk die dramaturg, wat vanjaar tagtig word, die drama vir vrouespelers. Vyf vroue...

Can I download this Radioteater episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!