DIE NAGSKUIT KOM deur Anton Treurnich episode artwork

EPISODE · Nov 21, 2024 · 51 MIN

DIE NAGSKUIT KOM deur Anton Treurnich

from Radioteater · host RSG

Abraham Cloete sukkel voort op sy plaas in die Sandveld ná sy vrou se dood. Sy dogter kom help hom na haar terugkeer uit Kaapstad, waar sy gekwalifiseer het as verpleegster. Dit is ‘n laat Saterdagmiddag, Junie 1940, en ‘n storm is aan die broei oor die Weskus. Ryk Swanepoel die polisiesersant kom verby met stories oor ‘n Duitse duikboot wat in die omgewing gesien is. Die storm beweeg in, en almal moet help om die diere van die rivier se bank af in te bring. Daar sien hulle die nagskuit met die waterstroom afkom. Eers lyk dit of daar niemand in is nie, dan sien hulle ‘n man wat in die boot lê. Hulle help hom tot by die huis. Die sersant vertel hulle dat die rivier sy banke oorstroom het. Die man van die nagskuit word wakker. Die perfekte storm... Die spelers is Deon Lotz, Estelle Grobler, June van Merch, Jacques Bessenger, André Samuels en Stefan Vermaak. Die regie is behartig deur Johan Rademan.

NOW PLAYING

DIE NAGSKUIT KOM deur Anton Treurnich

0:00 51:59

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radioteater?

This episode is 51 minutes long.

When was this Radioteater episode published?

This episode was published on November 21, 2024.

What is this episode about?

Abraham Cloete sukkel voort op sy plaas in die Sandveld ná sy vrou se dood. Sy dogter kom help hom na haar terugkeer uit Kaapstad, waar sy gekwalifiseer het as verpleegster. Dit is ‘n laat Saterdagmiddag, Junie 1940, en ‘n storm is aan die broei oor...

Can I download this Radioteater episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!