EPISODE · Oct 23, 2024 · 2 MIN
Die nuwe "Business Ready" verslag
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Ons almal hou van ʼn ranglys, van die tennis en rugby tot die ekonomie. Die Wêreldbank se jaarlikse “Doing Business” verslag was een van daardie wat ontleders en beleidmakers ʼn oog op gehou het. Dit was so belangrik dat daar druk was om die data te kook en die ranglys is in 2021 gestop, maar die Wêreldbank het nou ʼn nuwe “Business Ready” verslag bekend gemaak. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Embed this episode
NOW PLAYING
Die nuwe "Business Ready" verslag
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.