Die Oefenpad van Geloof | Pierre Engelbrecht episode artwork

EPISODE · May 11, 2025 · 23 MIN

Die Oefenpad van Geloof | Pierre Engelbrecht

from ekerk Boodskap | Die Podcast · host ekerk

Hoe ervaar jy God se nabyheid deur die week? Baie van ons sukkel daarmee, asook om Sy stem te hoor. Dit is hoekom ons jou nooi om saam met ons op ’n pad van voorbereiding te stap, op pad na Pinkster. Kom kuier saam met Pierre Engelbrecht waar hy gesels oor: “Die Oefenpad van Geloof: Die Opgestane Here en die Pad van Transformasie”. Ons staan stil tydens hierdie preek by Lukas 24:13–35. Ons ontmoet die opgestane Jesus op die Emmauspad — ’n pad waar Hy ons help om weer te sien, te glo en nuut te leef. ’n Oefenpad van oop verstand, oop hart en oop wil. #eKerkLewendig #OpgestaneHere #Pinksterpad #GodIsNaby

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 11, 2025

Embed this episode

NOW PLAYING

Die Oefenpad van Geloof | Pierre Engelbrecht

0:00 23:45

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of ekerk Boodskap | Die Podcast?

This episode is 23 minutes long.

When was this ekerk Boodskap | Die Podcast episode published?

This episode was published on May 11, 2025.

Can I download this ekerk Boodskap | Die Podcast episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!