Die Offer van ‘n Geesvervulde Lewe episode artwork

EPISODE · Apr 17, 2026 · 2 MIN

Die Offer van ‘n Geesvervulde Lewe

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailRomeine 12:1 Nou wil ek julle baie ernstig vra, broers en susters: As julle dink aan alles wat God in sy groot barmhartigheid vir julle gedoen het, gee dan julleself aan Hom as ’n lewende en heilige offer. Dit is dié soort offer waarvan Hy hou, en wat julle diens aan God werklik sinvol maak. (NLV) Hoe sal ‘n kind grootword wanneer sy ouers van sy geboorte af spring om sy elke behoefte te vervul? Wanneer hy iets wil hê, bedien hulle dit. Wanneer hy 'n homself op die vloer neergooi en skree, paai hulle hom deur hom sy sin te gee. Watter soort volwassene dink jy sal daardie kind eendag word?Een van die dinge wat baie mense van die Christendom afskrik, is die idee dat hulle, nadat hulle God se liefde en vergifnis deur Jesus aanvaar het, nou hul eie ek moet kruisig. Jou eie ek te kruisig?! Regtig? Ek dink nie so nie! Dit klink na 'n rigiede 1950's-godsdienstigheid, en niemand wil tog teruggaan na daardie onredelike reëls en wettisisme nie.Maar kyk wat skryf die apostel Paulus aan die kerk in Rome:Romeine 12:1 Nou wil ek julle baie ernstig vra, broers en susters: As julle dink aan alles wat God in sy groot barmhartigheid vir julle gedoen het, gee dan julleself aan Hom as ’n lewende en heilige offer. Dit is dié soort offer waarvan Hy hou, en wat julle diens aan God werklik sinvol maak. (NLV)As jy die liefde, die vreugde en die krag van God in jou lewe wil ervaar; en sy teenwoordigheid deur die vervulling van die Heilige Gees begeer, sál jy bereid wees om in gehoorsaamheid aan die God wat sy Seun, Jesus, gestuur het om jou te red, jouself as ‘n lewende offer vir Hom te gee.‘n Evangelis het eenkeer gesê: Ek het gevra vir meer van die Heilige Gees, en Hy het gevra vir meer van my.‘n Geesvervulde lewe vereis gehoorsaamheid. Ja, dis 'n offer, maar dis waar jou oorvloedige lewe in Christus begin.Dis God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 17, 2026

Embed this episode

Send us Fan Mail Romeine 12:1 Nou wil ek julle baie ernstig vra, broers en susters: As julle dink aan alles wat God in sy groot barmhartigheid vir julle gedoen het, gee dan julleself aan Hom as ’n lewende en heilige offer. Dit is dié soort offer waarvan Hy hou, en wat julle diens aan God werklik sinvol maak. (NLV) Hoe sal ‘n kind grootword wanneer sy ouers van sy geboorte af spring om sy elke behoefte te vervul? Wanneer hy iets wil hê, bedien hulle dit. Wanneer hy 'n homself op die vloe...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

Ready to play

Die Offer van ‘n Geesvervulde Lewe

0:00 2:49

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on April 17, 2026.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!