Die Offer wat vir God Aanvaarbaar is episode artwork

EPISODE · Aug 30, 2024 · 2 MIN

Die Offer wat vir God Aanvaarbaar is

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailPsalm 51:19 Die offer wat U wil hê, o God, is ’n gebroke gees. ’n Gebroke en berouvolle hart sal U nie verwerp nie, o God. (NLV) Wat dink jy wanneer jy 'n man met 'n bos blomme in die straat sien afloop? Wonder jy hoekom hy dit gekoop het? Is dit 'n spontane daad van liefde, 'n spesiale geleentheid ... of is dit 'n skuldige gewete?Kom ons kyk na hierdie scenario: ‘n man en vrou stry. Hy besef dat hy haar sleg behandel het en daarom koop hy na werk vir haar 'n bos blomme om op te maak daarvoor. Hoeveel keer het dit al gebeur? Dit is waarskynlik jaarliks miljarde Rande vir die blommeverkopers werd.Dit is 'n vreemde ritueel as jy daaraan dink, maar dit spruit voort uit die God-geïnspireerde idee dat 'n offer vereis word om 'n verkeerde daad reg te stel. Dit is 'n klein prysie in vergelyking met die offer wat Jesus namens ons vir ons sonde betaal het. Ja, Hy moes sy lewe gee om my en jou sonde uit te kanselleer en ons met God te versoen.Maar wat wil God as ‘n teken van berou hê? Watter offer kan jy vir Hom bring wanneer jy vir God oneer aangedoen het en vir die soveelste keer na Hom toe teruggaan om vergifnis te vra (soos koning Dawid gedoen het nadat hy egbreuk en moord gepleeg het)? Dawid het die antwoord geken toe hy gebid het om God se vergifnis en om hul verhouding te herstel.Psalm 51:19 Die offer wat U wil hê, o God, is ’n gebroke gees. ’n Gebroke en berouvolle hart sal U nie verwerp nie, o God. (NLV)Nee, God wil nie die spreekwoordelike bos blomme -'n ekstra vuis vol kontant in die kollektebordjie hê nie. Hy wil nie hê dat jy 'n monnik word nie. Dit gaan baie dieper as dit.Die offer wat U wil hê, o God, is ’n gebroke gees. ’n Gebroke en berouvolle hart.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 30, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Psalm 51:19 Die offer wat U wil hê, o God, is ’n gebroke gees. ’n Gebroke en berouvolle hart sal U nie verwerp nie, o God. (NLV) Wat dink jy wanneer jy 'n man met 'n bos blomme in die straat sien afloop? Wonder jy hoekom hy dit gekoop het? Is dit 'n spontane daad van liefde, 'n spesiale geleentheid ... of is dit 'n skuldige gewete? Kom ons kyk na hierdie scenario: ‘n man en vrou stry. Hy besef dat hy haar sleg behandel het en daarom koop hy na werk vir haar 'n bos blomme ...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Die Offer wat vir God Aanvaarbaar is

0:00 2:46

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on August 30, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!