EPISODE · Aug 15, 2023 · 2 MIN
Die onderbenutting van arbeid in SA
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die resultate van die kwartaallikse arbeidsmag-opname word vandag bekend gemaak en almal is bekommerd dat die werkloosheidkoers nog slegter gaan lyk. In die eerste kwartaal het dit volgens die eng definisie op 32,9% gestaan. Ek kan weer praat oor stadige ekonomie groei as gevolg van beurtkrag ens, maar net ʼn deel van Suid-Afrika se werkloosheidsprobleem is siklies. Die groter vraagstuk is die oorsake en oplossings vir die strukturele komponent van werkloosheid. ʼn Onlangse navorsingsartikel kyk juis na die onderbenutting van arbeid. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Die onderbenutting van arbeid in SA
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.