Die Ondergang van die Christendom episode artwork

EPISODE · Oct 26, 2025 · 3 MIN

Die Ondergang van die Christendom

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailMatteus 24:35 Selfs al sou die hemel en die aarde ophou bestaan, sal my woorde nog vir altyd vas bly staan.” (NLV) Mense praat al eeue lank oor die ondergang van die Christendom. Dit was egter net wensdenkery van hulle kant af. En terwyl kerkbywoning in sommige denominasies afgeneem het, is dit in ander weer aan die toeneem.Voltaire, die agtiende-eeuse Franse filosoof, skrywer en kritikus het die Christendom gehaat en dikwels teen Christene en die Bybel geskryf. In 1776 het hy ‘n voorspelling gemaak, wat as volg lui: ‘n Honderd jaar ná my tyd sal daar nie 'n Bybel op aarde wees nie; behalwe een wat deur 'n versamelaar van interessante ou geskrifte bewaar word.CrossExamined.org bied sterk historiese bewyse dat slegs vyftig jaar na sy dood, is die einste huis waarin hy eens gewoon en geskryf het, deur die Evangeliese Vereniging van Genève as 'n pakhuis vir Bybels en Evangelisasie-traktate gebruik. Dis nogal ironies, nè? Die drukpers wat hy eens gebruik het om sy eie werke te druk, is toe eerder gebruik om Bybels te druk.Natuurlik het die priesters en familiehoofde van daardie tyd ook probeer om Jesus stil te maak. Hy is bespot en gehaat deur die godsdienstige establishment. Hulle het nie gehou van wat Hy gesê het nie. Wat was sy reaksie?Matteus 24:35 Selfs al sou die hemel en die aarde ophou bestaan, sal my woorde nog vir altyd vas bly staan.” (NLV)Die vuur wat Jesus in sy hart gehad het om vir my en vir jou te red; om ons 'n lewe te gee wat die moeite werd is om te leef en om ons die ewigheid saam met Hom te laat deurbring ... kan nie uitgedoof raak nie. Dit brand helder in hierdie huidige duisternis en sy Lig, sy warmte, sy liefde is vir jou. Natuurlik is daar diegene wat God se Woord bespot en wat hulle wat Jesus volg, haat, maar hulle sal nooit seëvier nie.Selfs al sou die hemel en die aarde ophou bestaan, sal my woorde nog vir altyd vas bly staan.” (NLV)Jesus is die Woord van God. Vars ... vir jou ... vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Oct 26, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Matteus 24:35 Selfs al sou die hemel en die aarde ophou bestaan, sal my woorde nog vir altyd vas bly staan.” (NLV) Mense praat al eeue lank oor die ondergang van die Christendom. Dit was egter net wensdenkery van hulle kant af. En terwyl kerkbywoning in sommige denominasies afgeneem het, is dit in ander weer aan die toeneem. Voltaire, die agtiende-eeuse Franse filosoof, skrywer en kritikus het die Christendom gehaat en dikwels teen Christene en die Bybel geskryf. In 177...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Die Ondergang van die Christendom

0:00 3:02

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on October 26, 2025.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!