Die Onsin van die Kruis episode artwork

EPISODE · Jul 30, 2024 · 2 MIN

Die Onsin van die Kruis

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail1 Korintiërs 1:18,19 Die boodskap van die kruis van Christus is wel onsin vir dié wat verlore gaan, maar vir ons wat gered word, is dit die krag van God. Daar staan tog geskrywe: “Die wysheid van die wyses sal Ek vernietig, en die geleerdheid van die geleerdes sal Ek tot niet maak.” Kan ek jou vandag ‘n bietjie vra: hoe slim is jy? En terwyl jy terugdink aan jou lewe: hoe lyk jou lewenspad? Getuig dit van  wysheid? Miskien het jy redelik goed gevaar. Maar jy het waarskynlik, nes ek, daarin geslaag om meer as een keer die pad, met rampspoedige gevolge, byster te raak.Wysheid is 'n onberekenbare ding. My wysheid is dalk anders as jou wysheid - ons is immers baie verskillende mense met baie verskillende lewenservaring, verskillende agtergronde, selfs met verskillende kulture.En aangesien wysheid met verloop van tyd deur die een ervaring op die ander ontwikkel, kan ek en jy heel verskillende sienings hê oor wat wysheid regtig is.In my jonger jare het ek gedink ek is redelik slim. As jy my destyds gevra het om my wysheid op 'n skaal van nul tot tien te plaas, sou ek myself 'n 8 ½ gegee het … 'n baie duidelike bewys dat ek alles behalwe wys was; trots, is waarskynlik meer in die kol, as wys. Toe op ‘n dag het alles skeef geloop en ek het bedroë daarvan afgekom ... maar tydens daardie verskriklike, pynlike tyd, het ek 'n nuwe wysheid ontdek wat my wêreldse wysheid heeltemal vernietig het:1 Korintiërs 1:18,19 Die boodskap van die kruis van Christus is wel onsin vir dié wat verlore gaan, maar vir ons wat gered word, is dit die krag van God. Daar staan tog geskrywe: “Die wysheid van die wyses sal Ek vernietig, en die geleerdheid van die geleerdes sal Ek tot niet maak.”Dit maak nie saak hoe slim ons dink ons is nie; dit maak nie saak hoe dwaas ons ook al gedink het al die Christen-dinge was nie, die wysheid van die Kruis van Christus, die opoffering van God self om mense soos ons te red, is die krag, die enigste krag, wat ons van onsself kan red en tot in alle ewigheid kan neem.Jesus verander alles.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail 1 Korintiërs 1:18,19 Die boodskap van die kruis van Christus is wel onsin vir dié wat verlore gaan, maar vir ons wat gered word, is dit die krag van God. Daar staan tog geskrywe: “Die wysheid van die wyses sal Ek vernietig, en die geleerdheid van die geleerdes sal Ek tot niet maak.” Kan ek jou vandag ‘n bietjie vra: hoe slim is jy? En terwyl jy terugdink aan jou lewe: hoe lyk jou lewenspad? Getuig dit van wysheid? Miskien het jy redelik goed gevaar. Maar jy het w...

NOW PLAYING

Die Onsin van die Kruis

0:00 2:55

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on July 30, 2024.

What is this episode about?

Send us Fan Mail1 Korintiërs 1:18,19 Die boodskap van die kruis van Christus is wel onsin vir dié wat verlore gaan, maar vir ons wat gered word, is dit die krag van God. Daar staan tog geskrywe: “Die wysheid van die wyses sal Ek vernietig, en die...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!