Die Plek Sonder Vrede episode artwork

EPISODE · Sep 1, 2025 · 3 MIN

Die Plek Sonder Vrede

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailJesaja 48:22 Maar vir die goddeloses is daar geen vrede nie, sê die Here. Ons wil almal vrede hê, nie waar nie? Ja, wie wil nou nie 'n vreedsame lewe, vry van konflik hê nie? Wie begeer nie ‘n vreedsame tuiste nie? En wat van daardie diep, innerlike vrede? En tog is daar baie mense, wat die een of ander ding het, wat oor en oor by hulle spook; daardie ding wat hulle van dié vrede wat hulle so begeer, beroof.In die middel van die 16de eeu was Ivan die Verskriklike die Tsaar van Rusland. Hy het probeer om vrede te bring deur sy geheime polisiemag te gebruik. Maar in die proses het hy terreur onder sy mense gesaai deur mense wat ‘n bedreiging ingehou het, te laat vermoor. Hy het selfs sy eie seun vermoor. Ivan het later heeltemal paranoïes geword. Dit is dus nie ‘n verrassing dat sy aanvanklike soeke na vrede deur middel van daardie bose dade, heeltemal nutteloos was nie, en dat hy Rusland net dieper in paniek en rebellie gedryf het.Ons sin vir geregtigheid wil hê dat sulke mense die straf, wat hulle verdien, ontvang. Ons wil allermins sien dat hulle slaag.Jodie Foster, die Hollywood-aktrise, het onlangs in ‘n toespraak die volgende gesê: Nee, vriende, moenie naïef wees nie. Diegene wat bose dinge doen, kry nie altyd wat hulle verdien nie. Baie van hulle sal goed vaar. Jy sal sien hoe hulle slaag. Jy sal sien hoe hulle die beste van alles kry. En dis hoe dinge in die regte wêreld gebeur. Maar, as dit jou sal troos, kan ek jou verseker dat ek al baie suksesvolle goddelose mense gesien het ... maar nie een van hulle het ooit innerlike vrede gehad nie.Daar is niks nuuts daaraan nie. Ons lees in:Jesaja 48:22 Maar vir die goddeloses is daar geen vrede nie, sê die Here.Hoekom? Omdat God dit so ontwerp het. Nouja, die oplossing is dat, indien jy vrede wil hê, jy dít wat daar ook al in jou lewe is, wat jou daarvan beroof, moet laat vaar. Want vir die goddeloses is daar geen vrede nie,Dis God se Woord. Vars ... vir jou ... vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Sep 1, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Jesaja 48:22 Maar vir die goddeloses is daar geen vrede nie, sê die Here. Ons wil almal vrede hê, nie waar nie? Ja, wie wil nou nie 'n vreedsame lewe, vry van konflik hê nie? Wie begeer nie ‘n vreedsame tuiste nie? En wat van daardie diep, innerlike vrede? En tog is daar baie mense, wat die een of ander ding het, wat oor en oor by hulle spook; daardie ding wat hulle van dié vrede wat hulle so begeer, beroof. In die middel van die 16de eeu was Ivan die Verskriklike die...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

Ready to play

Die Plek Sonder Vrede

0:00 3:16

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on September 1, 2025.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!