EPISODE · Aug 21, 2023 · 2 MIN
Die politieke ekonomie van die Veelparty Handves
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Hierdie week se ekonomiese nuus gaan oorheers word deur die Brics beraad. As mens dink aan die uitdagings wat ons in die gesig staar wonder ek hoeveel van hulle deur die Brics lande opgelos kan word. Dus wil ek eerder iets sê oor verlede week se groot saamtrek van sewe opposisie partye en die Veelpartyhandves vir Suid-Afrika. Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Die politieke ekonomie van die Veelparty Handves
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.