EPISODE · Mar 6, 2023 · 1 MIN
Die "principle-agent" probleem en die kabinetskommeling
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Volgens media berigte gaan President Ramaphosa vanaand die veranderinge in sy kabinet aankondig. Dit gaan meer oor die bruto nasionale politiek as die bruto nasionale produk, maar ek het tog gewonder of ekonomiese teorie hom nie kan help nie. Hierdie episode word ondersteun deur Jenwil finansiële adviesdiens en die NWU Sakeskool. Foute en weglatings bly my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Die "principle-agent" probleem en die kabinetskommeling
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.