EPISODE · Jun 14, 2023 · 2 MIN
Die probleme van beleidsadvies
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die Internasionale Monetêre Fonds het verlede week in hulle sogenaamde artikel-IV verslag oor hulle lidlande die gevare uitgespel wat die Suid-Afrikaanse ekonomie in die gesig staar en beleidsvoorstelle gemaak. Die raad kom reg uit die handboek, maar help ons op die oomblik net mooi niks nie. Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Die probleme van beleidsadvies
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.