EPISODE · Apr 8, 2024 · 2 MIN
Die prys van sjokolade
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Sjokoladeliefhebbers moet vinnig voorraad aanvul, want die prys van sjokolade gaan vanjaar nog verder styg. Die hoofbestanddeel van sjokolade is kakao en dit lyk of wêreldproduksie vanjaar byna 11% laer gaan wees. Die prys het al verdubbel sedert die begin van die jaar. Dit is ʼn klassieke storie van vraag en aanbod. Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
Embed this episode
NOW PLAYING
Die prys van sjokolade
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.