Die rand is onderwaardeer (maar jy kan positief wees hieroor) episode artwork

EPISODE · Jan 31, 2024 · 2 MIN

Die rand is onderwaardeer (maar jy kan positief wees hieroor)

from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell

The Economist tydskrif het die afgelope week hulle Big Mac indeks opgedateer vir 2024 en die rand weer ongeveer 41% onderwaardeer teen die dollar. Die wisselkoers behoort R11,32 teen die dollar te wees. Maar maak enige iets hiervan saak of sin? Kan iemand iets hieraan doen? Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jan 31, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

Die rand is onderwaardeer (maar jy kan positief wees hieroor)

0:00 2:16

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die ekonomie minuut?

This episode is 2 minutes long.

When was this Die ekonomie minuut episode published?

This episode was published on January 31, 2024.

Can I download this Die ekonomie minuut episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!