EPISODE · May 12, 2023 · 2 MIN
Die rand struikel
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die rand-dollar wisselkoers het die afgelope twee dae skerp verswak en ons almal wonder wat gaan aan. Daar was nie ʼn enkele sneller soos ʼn slegte aanwyser of uitspraak deur ʼn Minister wat dit veroorsaak het nie, maar daar is ʼn groot hoeveelheid strooi op hierdie kameel se rug. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Die rand struikel
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.