EPISODE · Mar 4, 2026 · 8 MIN
Die Real Brêkfis span gesels met Suid-Afrikaanse aktivis, Jaco Kleynhans
from Radio Tygerberg 104FM · host Radio Tygerberg 104FM
Jaco Kleynhans is ’n Suid-Afrikaanse aktivis en organisasie-leier wat verbonde is aan die Solidariteit Beweging. Hy dien as hoof van internasionale skakeling vir Solidariteit. Vandag gesels die Real Brekfis span met hom oor die stand van sake rakende die oorlog en hoe dit ons hier in Suid-Afrika kan en dalk mag raak.
Embed this episode
Ready to play
Die Real Brêkfis span gesels met Suid-Afrikaanse aktivis, Jaco Kleynhans
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.