EPISODE · Mar 23, 2026 · 7 MIN
Die Real Brêkfis span kuier vandag saam met GP van Rheede
from Radio Tygerberg 104FM · host Radio Tygerberg 104FM
Dit is tyd vir ons Maandag Motivering. Die Real Brekfis kuier vandag saam met GP van Rheede al die pad van Oudshoorn. G.P. van Rheede is ’n internasionale motiveringspreker wat erken word as ’n spesialis in besigheidstrategie, met meer as 27 jaar se ervaring in korporatiewe kommunikasie en bemarking. Kommunikasie - die belangrikheid
Embed this episode
Ready to play
Die Real Brêkfis span kuier vandag saam met GP van Rheede
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.