Die reisende klaskamer episode artwork

EPISODE · Jan 21, 2026 · 9 MIN

Die reisende klaskamer

from Driesestig · host RSG

Die Reisende Klaskamer is ‘n skool wat na die kinders toe gaan. Dis ’n opvoedkundige inisiatief deur DGB, ‘n wynprodusent en -verspreider. Twee mobiele rekenaar- en biblioteekklaskamers reis deur die wynlande, en besoek 19 laerskole op ‘n tweeweeklikse basis. Dit is daarop gemik om die opvoedkundige gaping te oorbrug, en meer as 5 000 laerskoolkinders en 153 onderwysers te inspireer. Haidee Muller-Isaacs praat met Ree du Toit oor hierdie inisiatief, wat onlnags 'n internasionale pluimpie gekry het.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jan 21, 2026

Embed this episode

Ready to play

Die reisende klaskamer

0:00 9:07

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Driesestig?

This episode is 9 minutes long.

When was this Driesestig episode published?

This episode was published on January 21, 2026.

Can I download this Driesestig episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!