Die repo, die uitsetgaping en ander interessante dinge episode artwork

EPISODE · Sep 20, 2023 · 2 MIN

Die repo, die uitsetgaping en ander interessante dinge

from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell

Terwyl ons wag vir vanoggend se inflasiesyfer en hart vashou oor die olieprys net onder $100 per vat wil ek graag vinnig praat oor al die ander oorwegings rondom more se repokoersbesluit. Die basiese storie is dat die repokoers word gebruik om inflasie te beveg, maar ekonome het ook ander dinge ingedagte. Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Sep 20, 2023

Embed this episode

NOW PLAYING

Die repo, die uitsetgaping en ander interessante dinge

0:00 2:08

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die ekonomie minuut?

This episode is 2 minutes long.

When was this Die ekonomie minuut episode published?

This episode was published on September 20, 2023.

Can I download this Die ekonomie minuut episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!