Die repokoers bly onveranderd (ek is 'n bietjie verlig) episode artwork

EPISODE · Nov 24, 2023 · 1 MIN

Die repokoers bly onveranderd (ek is 'n bietjie verlig)

from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell

Die Monetêre Beleidskomitee het ʼn moeilike werk. Hulle moet die ekonomie vorentoe bestuur, maar hulle moet in die truspieëltjie kyk. Die terugkyk is na inflasie wat in Augustus, September en Oktober gestyg het vanaf tot 4,7% tot weer by 5,9%. Gelukkig het hulle verby dit gekyk na die faktore wat volgende jaar inflasie gaan laat afneem en besluit om die repokoers onveranderd te laat. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Nov 24, 2023

Embed this episode

NOW PLAYING

Die repokoers bly onveranderd (ek is 'n bietjie verlig)

0:00 1:52

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die ekonomie minuut?

This episode is 1 minute long.

When was this Die ekonomie minuut episode published?

This episode was published on November 24, 2023.

Can I download this Die ekonomie minuut episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!