EPISODE · Nov 19, 2021 · 2 MIN
Die repokoers styg
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die Monetêre beleidskomittee van die Reserwebank het gister aangekondig dat die repokoers verhoog word met 25 basispunte, of te wel tot 3,75%. Die primakoers styg dus tot 7,25%. Die verklaring hiervoor het nie almal tevrede gestel nie. (moes hulle maar gesê het hulle verdedig nou die middelpunt van die teikenband?)
What this episode covers

NOW PLAYING
Die repokoers styg
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m