Die Resep Vir Vrede (2) episode artwork

EPISODE · Aug 15, 2024 · 2 MIN

Die Resep Vir Vrede (2)

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailKolossense 3:12-14 Julle is die uitverkore volk van God wat Hy baie liefhet. Daarom moet julle meelewend, goedgesind, nederig, sagmoedig en verdraagsaam wees. Wees geduldig met mekaar en vergewe mekaar as die een iets teen die ander het. Soos die Here julle vergewe het, moet julle mekaar ook vergewe. Bo dit alles moet julle mekaar liefhê. Dit is die band wat julle tot volmaakte eenheid saambind. Weet jy, dit is soms nogal ongerieflik om die waarheid te hoor. Jou houding teenoor die moeilike mense in jou lewe kan jou gevoel van God se vrede versterk, of jou daarvan beroof. Maar my vriend, jy moet verstaan dat jou vrede nie afhanklik van húlle gedrag is nie. Jou vrede word bepaal deur hoe jy kies om op hulle gedrag te reageer. Dis ‘n bietjie ongerieflik, maar absoluut waar.Dit is dalk wat jy nie wil hoor nie. Ja, dit is so maklik om die vinger na daardie mense wat jou van jou vrede beroof, te wys; daardie moeilike mense wie se verskriklike gedrag jou gevoel van vrede en geluk (weereens!) heeltemal ontwrig het.Goed, ek gee toe, hulle moes hulself beslis beter gedra het. Hulle moes jou nie van jou vrede beroof het nie. Maar gedane sake het geen keer nie. Jy kan nooit die oorlosie terugdraai nie.Gister het ons die eerste deel van God se oplossing gesien. Ek verwys na die verhoudings waarvan ek so pas gepraat het: jou houding (en myne ook) teenoor hulle. Kolossense 3:12,13 Julle is die uitverkore volk van God wat Hy baie liefhet. Daarom moet julle meelewend, goedgesind, nederig, sagmoedig en verdraagsaam wees. Wees geduldig met mekaar en vergewe mekaar as die een iets teen die ander het. Soos die Here julle vergewe het, moet julle mekaar ook vergewe. In plaas daarvan om aanstoot te neem; hersien jou gesindheid - wees vol genade, vriendelikheid, nederigheid, sagmoedigheid, vergifnis … en vrede.Maar daar is iets selfs belangriker wat die basis van so ‘n verhouding vorm:Kolossense 3:14 Bo dit alles moet julle mekaar liefhê. Dit is die band wat julle tot volmaakte eenheid saambind.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Kolossense 3:12-14 Julle is die uitverkore volk van God wat Hy baie liefhet. Daarom moet julle meelewend, goedgesind, nederig, sagmoedig en verdraagsaam wees. Wees geduldig met mekaar en vergewe mekaar as die een iets teen die ander het. Soos die Here julle vergewe het, moet julle mekaar ook vergewe. Bo dit alles moet julle mekaar liefhê. Dit is die band wat julle tot volmaakte eenheid saambind. Weet jy, dit is soms nogal ongerieflik om die waarheid te hoor. Jou houdin...

NOW PLAYING

Die Resep Vir Vrede (2)

0:00 2:47

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on August 15, 2024.

What is this episode about?

Send us Fan MailKolossense 3:12-14 Julle is die uitverkore volk van God wat Hy baie liefhet. Daarom moet julle meelewend, goedgesind, nederig, sagmoedig en verdraagsaam wees. Wees geduldig met mekaar en vergewe mekaar as die een iets teen die ander...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!