Die Resep Vir Vrede (4) episode artwork

EPISODE · Aug 17, 2024 · 3 MIN

Die Resep Vir Vrede (4)

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailKolossense 3:15,16 En die vrede wat Christus gee, moet in julle lewens die deurslag gee. God het julle immers geroep om as lede van een liggaam in vrede met mekaar te lewe. Wees altyd dankbaar. Die boodskap van Christus moet in sy volle rykdom in julle bly. Leer en onderrig mekaar met alle wysheid. Met dankbaarheid in julle harte moet julle psalms, lofgesange en ander geestelike liedere tot eer van God singNouja, hoe ervaar jy nou eintlik die stilte, die kalmte, en die vrede van God? Daardie vrede wat Hy vir jou beplan? Sy vrede, wanneer die roesemoes van die lewe jou wil oorweldig; wanneer jy die hele tyd deur die branders van die lewe heen en weer geslinger word? Hoe vind jy daardie vrede op ‘n praktiese vlak?Ek is nie 'n ou wat net droom nie, ek is ‘n doener. Die rede waarom ons bediening "Christianityworks" genoem word, is omdat Christenskap óf werk, óf nie werk nie. En as dit nie werk nie, onthef ons ons hele span van hul poste en hulle is vry om ‘n ander loopbaan te volg, want dan mors ons ons tyd!Wanneer God dus vir ons sy vrede, te midde van teenstand belowe, (soos Hy telkens in die Bybel doen); glo ek met my hele hart dat ons eintlik geskape is om daardie vrede in ons dag-tot-dag lewens te ervaar. En hier is dit …Kolossense 3:15,16 En die vrede wat Christus gee, moet in julle lewens die deurslag gee. God het julle immers geroep om as lede van een liggaam in vrede met mekaar te lewe. Wees altyd dankbaar. Die boodskap van Christus moet in sy volle rykdom in julle bly. Leer en onderrig mekaar met alle wysheid. Met dankbaarheid in julle harte moet julle psalms, lofgesange en ander geestelike liedere tot eer van God sing.Ja, laat die vrede van Christus jou gedagtes beheer – letterlik in jou hart heers. Maar hoe presies? Hier is dit weer:Wees altyd dankbaar - want my vriend, as jy ‘n gesindheid van dankbaarheid teenoor God het vir alles wat Hy vir jou gedoen het, sal hierdie gesindheid jou perspektief heeltemal verander. Dit maak jou hart oop om Christus se boodskap in jou te laat lewe.Met ander woorde, lees gereeld die Bybel. Dink daaroor na en vul jou gedagtes daarmee. Laat ander toe om jou met goddelike wysheid te leer en raad te gee en sing met 'n dankbare hart 'n nuwe lied tot God se eer.Dit is die wyse waarop jy God se vrede van dag tot dag sal ervaar.En dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 17, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Kolossense 3:15,16 En die vrede wat Christus gee, moet in julle lewens die deurslag gee. God het julle immers geroep om as lede van een liggaam in vrede met mekaar te lewe. Wees altyd dankbaar. Die boodskap van Christus moet in sy volle rykdom in julle bly. Leer en onderrig mekaar met alle wysheid. Met dankbaarheid in julle harte moet julle psalms, lofgesange en ander geestelike liedere tot eer van God sing Nouja, hoe ervaar jy nou eintlik die stilte, die kalmte, en die vred...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Die Resep Vir Vrede (4)

0:00 3:01

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on August 17, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!