Die Resep Vir Vrede (5) episode artwork

EPISODE · Aug 18, 2024 · 2 MIN

Die Resep Vir Vrede (5)

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailKolossense 3:17 En wat julle ook al sê of doen, sê en doen dit alles in die Naam van die Here Jesus en dank God die Vader deur Hom. Vrede gaan oor meer as die hantering van dít wat met jou gebeur - die mense, die omstandighede, die uitdagings - al daardie eksterne faktore. Ware vrede behels ook dat jy vrede het met wie jy is; dat jy jou plek in die wêreld verstaan en waardeer.‘n Gesonde eiewaarde is 'n noodsaaklike deel daarvan om die vrede wat God vir jou wil gee, te ervaar. En tog, wanneer ons onsself vergelyk met daardie pragtige, suksesvolle, ryk mense daar buite, met hul gelukkige huwelike en goed aangepaste kinders, skiet ons so dikwels ver te kort.Dit wat ek kan doen, my moontlike bydrae, is so klein, so onbeduidend in vergelyking met al daardie slim mense daar buite.Dit is hoe ons oor onsself voel wanneer ons die wêreld as ons maatstaf vir sukses gebruik. Maar hoe sal ons lewe lyk as ons, eerder as om soos hulle te probeer wees, en om vir daardie wispelturige gehoor daar buite te speel, gekies het om vir 'n gehoor van Een te leef?Kolossense 3:17 En wat julle ook al sê of doen, sê en doen dit alles in die Naam van die Here Jesus en dank God die Vader deur Hom.Jou waarde en my waarde, word nie bepaal deur hoe ons teen die skare opweeg of wat hulle van ons dink nie. Wanneer ons vir daardie gehoor van Een lewe, is ons waarde nooit ‘n faktor nie, want ons weet dat Jesus vir ons gesterf het. Dít bepaal ons waarde ... sy dood vertel jou wat jy werd is!So, En wat julle ook al sê of doen, sê en doen dit alles … doen dit vir Hom. Leef jou lewe vir Jesus as jou Here. Word meer en meer soos Hy … leef meer en meer vir Hom.En, dank God die Vader, deur Jesus, in alles wat jy doen.Dis sy Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Kolossense 3:17 En wat julle ook al sê of doen, sê en doen dit alles in die Naam van die Here Jesus en dank God die Vader deur Hom. Vrede gaan oor meer as die hantering van dít wat met jou gebeur - die mense, die omstandighede, die uitdagings - al daardie eksterne faktore. Ware vrede behels ook dat jy vrede het met wie jy is; dat jy jou plek in die wêreld verstaan en waardeer. ‘n Gesonde eiewaarde is 'n noodsaaklike deel daarvan om die vrede wat God vir jou wil gee, te...

NOW PLAYING

Die Resep Vir Vrede (5)

0:00 2:56

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on August 18, 2024.

What is this episode about?

Send us Fan MailKolossense 3:17 En wat julle ook al sê of doen, sê en doen dit alles in die Naam van die Here Jesus en dank God die Vader deur Hom. Vrede gaan oor meer as die hantering van dít wat met jou gebeur - die mense, die omstandighede, die...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!