Die Rit op die Tuimeltrein episode artwork

EPISODE · Jun 27, 2025 · 3 MIN

Die Rit op die Tuimeltrein

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailPsalm 42:9-10 Tog sal die Here weer op 'n dag sy trou laat blyk en sal ek selfs in die nag 'n lied vir Hom sing, 'n gebed tot die God van my lewe. Ek wil vir God sê: “My Rots, waarom het U my vergeet? Waarom moet ek gebuk gaan onder die smaad van die vyand?” Gedurende moeilike tye in ons lewe bevind ons onsself op 'n emosionele tuimeltrein, oftewel ‘n rollercoaster. En net sodra jy weer op jou voete te lande gekom het, lyk dit asof jou emosies jou tot in die diepste put van wanhoop laat afdaal.Jy sal dalk belangstel om te weet dat die wêreld se grootste tuimeltrein "Kingda Ka" genoem word. Dit is geleë in 'n pretpark in Jackson, New Jersey in Amerika. Kingda Ka lanseer jou van 0 tot 128 myl per uur (dit is 'n bietjie meer as 200 kilometer per uur) in net 3,5 sekondes.Die eerste senutergende tuimel is 'n vertikale duik van 'n hoogte van 456 voet (139 meter). En dis net die begin... En kan jy dit glo, so ongelooflik as wat dit klink, betaal die mense eintlik groot geld hiervoor!Dis beslis nie vir papbroeke nie! Maar toemaar, in ons eie pretpark van die lewe, kry ons meer as genoeg opwinding op ons eie emosionele tuimeltrein - gratis!En moet jouself asseblief nie verbeel dat jy immuun hierteen is nie. Dit maak nie saak hoe goed aangepas; hoe emosioneel stabiel; hoe koelkop jy dink jy is nie, snaakse dinge gebeur, of hoe?Ons het hierdie psalmis gister ontmoet, so kom laat hom toe om ons te wys hoe sy tuimeltrein in die spasie van net 'n paar sinne ‘n massiewe vertikale duik neem:Psalm 42:9-10 Tog sal die Here weer op 'n dag sy trou laat blyk en sal ek selfs in die nag 'n lied vir Hom sing, 'n gebed tot die God van my lewe. Ek wil vir God sê: “My Rots, waarom het U my vergeet? Waarom moet ek gebuk gaan onder die smaad van die vyand?”My vriend dis hoe dit werk - op en af. Maar onthou God is met jou elke sekonde van die rit. Vertrou op Hom.Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Psalm 42:9-10 Tog sal die Here weer op 'n dag sy trou laat blyk en sal ek selfs in die nag 'n lied vir Hom sing, 'n gebed tot die God van my lewe. Ek wil vir God sê: “My Rots, waarom het U my vergeet? Waarom moet ek gebuk gaan onder die smaad van die vyand?” Gedurende moeilike tye in ons lewe bevind ons onsself op 'n emosionele tuimeltrein, oftewel ‘n rollercoaster. En net sodra jy weer op jou voete te lande gekom het, lyk dit asof jou emosies jou tot in die diepste put...

NOW PLAYING

Die Rit op die Tuimeltrein

0:00 3:04

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on June 27, 2025.

What is this episode about?

Send us Fan MailPsalm 42:9-10 Tog sal die Here weer op 'n dag sy trou laat blyk en sal ek selfs in die nag 'n lied vir Hom sing, 'n gebed tot die God van my lewe. Ek wil vir God sê: “My Rots, waarom het U my vergeet? Waarom moet ek gebuk gaan onder...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!