Die Rykdom van Genade episode artwork

EPISODE · Sep 21, 2025 · 3 MIN

Die Rykdom van Genade

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailEfesiërs 2:7-9 So sal God ook in die tye wat kom, bewys dat Hy heeltemal oorloop van genade. Die goedheid wat God ons deur Christus Jesus gegee het, sal as bewys dien. Dit is mos dié genade wat julle verlos het deurdat julle tot geloof gekom het. En julle verlossing kom nie uit julleself nie, maar is ’n gawe van God. Dit is nie die gevolg van julle dade nie. Niemand kan daaroor grootpraat nie, (NLV) Stel jou voor jy kry 'n geskenk van iemand wat jy seergemaak het; of van iemand wat jy verwerp het; of van iemand van wie jy enigiets behalwe 'n geskenk verdien het. Dit sou 'n radikale ommeswaai en verassing vir jou beteken, nie waar nie?Die wêreld werk oor die algemeen nie so nie. Normaalweg kry ons ons regverdige loon. Mense sal teen jou draai vir selfs die geringste, beweerde mislukking – wat nog te sê van hoe vinnig hulle jou sal verwerp as jy skandelik optree. Wel, hopelik is wangedrag in vandag se tyd nie so ernstig nie, maar geeneen van ons is perfek nie - nie jy nie, en ook nie ek nie.Ons het gedurende die afgelope week gesien hoe streng die oordeel oor Adam en Eva was, toe hulle aan God ongehoorsaam was. Hulle het, wat ons betref, ‘n nietige ou dingetjie gedoen toe hulle ‘n vrug van een spesifieke boom geëet het...Dit is hoe sonde in die wêreld gekom het en daardeur maak God 'n ernstige punt: in sy oë is geen sonde nietig nie. Maar, die goeie nuus is dat daar 'n omdraaipad is; 'n manier vir ons om van nou af en tot in alle ewigheid in ‘n verhouding met Hom te leef: Efesiërs 2:7-9 So sal God ook in die tye wat kom, bewys dat Hy heeltemal oorloop van genade. Die goedheid wat God ons deur Christus Jesus gegee het, sal as bewys dien. Dit is mos dié genade wat julle verlos het deurdat julle tot geloof gekom het. En julle verlossing kom nie uit julleself nie, maar is ’n gawe van God. Dit is nie die gevolg van julle dade nie. Niemand kan daaroor grootpraat nie, (NLV)Volkome vergifnis is God se gawe aan jou. Deur sy goedhartigheid, is jou lei heeltemal skoongevee wanneer jy in Jesus wat vir jou gesterf en weer opgestaan het, glo. Dit is Sy gawe van genade ... aan jou.Want dit is God se Woord. Vars ... vir jou ... vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Sep 21, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Efesiërs 2:7-9 So sal God ook in die tye wat kom, bewys dat Hy heeltemal oorloop van genade. Die goedheid wat God ons deur Christus Jesus gegee het, sal as bewys dien. Dit is mos dié genade wat julle verlos het deurdat julle tot geloof gekom het. En julle verlossing kom nie uit julleself nie, maar is ’n gawe van God. Dit is nie die gevolg van julle dade nie. Niemand kan daaroor grootpraat nie, (NLV) Stel jou voor jy kry 'n geskenk van iemand wat jy seergemaak het; of va...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Die Rykdom van Genade

0:00 3:04

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on September 21, 2025.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!