Die Sabbatsrus van God episode artwork

EPISODE · May 31, 2025 · 2 MIN

Die Sabbatsrus van God

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailGenesis 2:1-3 Die hemel en alles daarin is voltooi en ook die aarde en alles daarop. Op die sewende dag was God reeds klaar met die skeppingswerk en het Hy gerus na al die werk wat Hy gedoen het. Hy het die sewende dag as gereelde rusdag geheilig, want op daardie dag het Hy gerus na al die skeppingswerk wat Hy gedoen het. Van al die dinge wat ons in die lewe ervaar; die goeie, die slegte, die lelike, almal van hulle... is daar een wat sonder ‘n sweempie van twyfel, die aangenaamste, een van die wonderlikste dinge ter wêreld is ... rus. Daar is niks so behaaglik as om jou kop saans na 'n lang, uitputtende dag op daardie sagte kussing neer te sit nie.Trouens, as jy daaraan dink, is rus absoluut noodsaaklik vir ons oorlewing. Jy kan nie aanhou funksioneer daarsonder nie. Jou liggaam sal uiteindelik aan die slaap raak, dit maak nie saak hoe hard jy probeer om wakker te bly nie. Trouens, lang tye sonder slaap sal jou uiteindelik doodmaak.Maar rus gaan nie net oor slaap nie. Ons moet ons emosies, ons verstand en ons liggame op talle maniere laat uitrus. Een of twee rusdae per week, weg van die werk af, 'n aangename wandeling in die bos, 'n vakansie nou en dan. Ons weet almal hoe belangrik daardie dinge is.En hoekom sê ons rus is belangrik? Dit was immers van die begin af God se plan.Genesis 2:1-3 Die hemel en alles daarin is voltooi en ook die aarde en alles daarop. Op die sewende dag was God reeds klaar met die skeppingswerk en het Hy gerus na al die werk wat Hy gedoen het. Hy het die sewende dag as gereelde rusdag geheilig, want op daardie dag het Hy gerus na al die skeppingswerk wat Hy gedoen het.Miskien dink jy ek het hierdie hele rus-ding oor die laaste paar weke te veel beklemtoon. Maar ons weet almal dat ons in 'n wêreld wat aan uitbranding ly, leef. ’n Wêreld waarin mense emosioneel, geestelik en fisies siek is; ‘n wêreld waarin huwelike uitmekaar val; ‘n wêreld waar kinders sonder liefde grootword; lewens gaan tot niet, bloot omdat mense die kuns van rus verleer het.God het die Sabbat geseën, Hy het dit afgesonder vir rus. Sy rus. Jou rus.Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Genesis 2:1-3 Die hemel en alles daarin is voltooi en ook die aarde en alles daarop. Op die sewende dag was God reeds klaar met die skeppingswerk en het Hy gerus na al die werk wat Hy gedoen het. Hy het die sewende dag as gereelde rusdag geheilig, want op daardie dag het Hy gerus na al die skeppingswerk wat Hy gedoen het. Van al die dinge wat ons in die lewe ervaar; die goeie, die slegte, die lelike, almal van hulle... is daar een wat sonder ‘n sweempie van twyfel, die ...

NOW PLAYING

Die Sabbatsrus van God

0:00 2:52

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on May 31, 2025.

What is this episode about?

Send us Fan MailGenesis 2:1-3 Die hemel en alles daarin is voltooi en ook die aarde en alles daarop. Op die sewende dag was God reeds klaar met die skeppingswerk en het Hy gerus na al die werk wat Hy gedoen het. Hy het die sewende dag as gereelde...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!