Die Solidariteit #JouYster 2026 kompetisie loots vanjaar by NAMPO episode artwork

EPISODE · May 6, 2026 · 3 MIN

Die Solidariteit #JouYster 2026 kompetisie loots vanjaar by NAMPO

from OFM · host OFM

Solidariteit se gewilde #JouYster-kompetisie skop die week af, en vanjaar word dit amptelik tydens NAMPO geloods vanaf 12 tot 15 Mei. Die kompetisie vier ʼn ambagsman of -vrou wat bou, regmaak en ʼn verskil met hul hande maak – die ware doeners in ons gemeenskappe. Stef Pretorius, beroepsnetwerkkoördineerder van die Solidariteit Ambagnetwerk, sluit by Yolanda Maartens aan om meer te vertel oor hoe jy iemand kan nomineer en waarom hierdie inisiatief so belangrik is. Meer besonderhede ook aanlyn beskikbaar by www.soidariteit.co.za www.ofm.co.za

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 6, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Die Solidariteit #JouYster 2026 kompetisie loots vanjaar by NAMPO

0:00 3:28

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of OFM?

This episode is 3 minutes long.

When was this OFM episode published?

This episode was published on May 6, 2026.

Can I download this OFM episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!