EPISODE · Apr 4, 2023 · 2 MIN
Die staatsfinansies lyk okey.
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Knap na die Begrotingsrede in Februarie het ontleders dinge begin uitwys was ʼn negatiewe impak kan hê op die Minister se syfers. ʼn Paar van hulle is die week terug in die nuus. Wat is die impak van die loonooreenkoms en hoe lyk belastinginvordering? Hierdie episode word ondersteun deur Jenwil finansiële adviesdiens en die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Die staatsfinansies lyk okey.
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.