EPISODE · Feb 8, 2024 · 2 MIN
Die Staatsrede deur ChatGPT
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Vanaand sal President Ramaphosa die nasie toespreek en soek na oplossings vir kritiese kwessies. Maar wat kan gedoen word om die reuse taak aan te pak om ekonomiese groei te herstel en geleenthede te skep vir die miljoene werklose jongmense? Ek het Chat GPT gevra vir 'n paar idees vir sy toespraak. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Embed this episode
NOW PLAYING
Die Staatsrede deur ChatGPT
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.