EPISODE · Feb 9, 2024 · 1 MIN
Die staatsrede kom nie op 'n spreiblad nie
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Dit is nie maklik om na die Staatsrede te luister nie. Die President praat oor baie dinge en gooi syfers rond. Klomp inisiatiewe word genoem, maar wat is nog idees en planne, en wat sit iewers vas in die pyplyn en wat lewer al resultate? In die plek van ʼn toespraak sou ek eerder ʼn geouditeerde Excel spreiblad wil sien wat alles presies uitspel, maar dit is nie hoe die politiek werk nie. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Embed this episode
NOW PLAYING
Die staatsrede kom nie op 'n spreiblad nie
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.