DIE STER VAN BETHLEHEM deur Ludwig Emil Gryffenberg episode artwork

EPISODE · Dec 25, 2024 · 50 MIN

DIE STER VAN BETHLEHEM deur Ludwig Emil Gryffenberg

from Radioteater · host RSG

Die drama speel af tydens die regering van die Romeinse Keiser Augustus, waartydens die Joodse volk, Israel, deel was van die Romeinse Ryk. Dit word vertel uit die oogpunt van 'n jong gestremde skaapwagter, wat in die buitewyke van Bethlehem skape oppas, terwyl sy vader snags die nagwake uitroep. In die ou dae voordat daar van horlosies gebruik gemaak is, was die gebruik dat die wagte op die mure om die stad, die stand van die sterre snags dophou om só die tyd te bepaal. Die skaapwagter, Mefiboset, se leergierige pa, Shamar, bestudeer en dokumenteer egter ook die stand van die sterre. Die verhaal skop af as 'n vreemde ster met 'n langstert sy verskyning op die horison maak. Die spelers is Hendré Henning, Charlie Bouguenon, Lizelle Pike, Kaz McFadden, Duncan Johnson, Antowan Nothling, Rian Terblanche en Henriëtta Gryffenberg. Eddie de Jager het die regie behartig. Die oorspronklike teks, WAGTERS OP DIE MURE, is verwerk vir die radio deur sy dogter, Henriëtta Gryffenberg.

NOW PLAYING

DIE STER VAN BETHLEHEM deur Ludwig Emil Gryffenberg

0:00 50:45

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radioteater?

This episode is 50 minutes long.

When was this Radioteater episode published?

This episode was published on December 25, 2024.

What is this episode about?

Die drama speel af tydens die regering van die Romeinse Keiser Augustus, waartydens die Joodse volk, Israel, deel was van die Romeinse Ryk. Dit word vertel uit die oogpunt van 'n jong gestremde skaapwagter, wat in die buitewyke van Bethlehem skape...

Can I download this Radioteater episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!