EPISODE · Apr 8, 2026 · 38 MIN
DIE STORIES | Gesprek met Jaco Strydom | Echo Youth
from ekerk Boodskap | Die Podcast · host ekerk
Welkom by eKerk Nood - Die Stories. In hierdie episode gesels ons met Jaco Strydom van Echo Youth, 'n organisasie wat al 25 jaar met moeilikheid besig is. Moeilikheid is hul besigheid, en besigheid is booming. Jaco deel eerlik oor Echo Youth se unieke gemeenskapsmodel, hul plaasprojek en die kinders wie se lewens verander het toe iemand besluit het om te bly. Want elke kind het iemand nodig, nie net iets nie. Luister, leer, en word geïnspireer. Besoek www.echoyouth.co.za om betrokke te raak. Kontak Jaco gerus by: [email protected] / 084 477 7123 #ekerk #ekerknood #echo
Embed this episode
NOW PLAYING
DIE STORIES | Gesprek met Jaco Strydom | Echo Youth
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.