DIE STORIES | Sarel Visser | Incumbo
from ekerk Boodskap | Die Podcast Hosted by ekerk
Hierdie maand kuier ons saam met Sarel Visser van Incumbo wat met soveel deernis seniors bedien in onder andere verskeie ouetehuise en preek by die gemeenskap van Capital Park. Luister vandag na as ons saam gesels oor waar Sarel betrokke is en beleef net ‘n stukkie van sy ongelooflike deernis wat hy het met diegene wat ons soms so baie miskyk. Indien jy wil betrokke raak, kan jy Sarel ‘n WhatsApp stuur op 082 895 1982
Embed this episode
No transcript yet.
Frequently asked questions
How long is this episode of ekerk Boodskap | Die Podcast?
This episode is 26 minutes long.
When was this ekerk Boodskap | Die Podcast episode published?
This episode was published on November 2, 2026.
Can I download this ekerk Boodskap | Die Podcast episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.