Die Swaarkry van die Mensdom episode artwork

EPISODE · Jan 27, 2025 · 2 MIN

Die Swaarkry van die Mensdom

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailEksodus 3:7-8 Die Here sê toe vir hom: “Jy kan seker wees dat Ek gesien het hoe swaar my volk in Egipte kry. Ek het gehoor hoe hulle teen hulle slawedrywers om hulp roep. Ek is baie bewus van hoe swaar hulle kry. Daarom het Ek afgekom om hulle van die Egiptenaars te bevry en hulle weg te lei uit Egipte na hulle eie mooi, groot land. Dit is ’n land met oorgenoeg kos. (NLV) As jy na alles kyk wat op die oomblik in die wêreld aan die gang is, is dit genoeg om jou moedeloos te laat voel! Byna een miljard mense wêreldwyd ly aan die een of ander geestesversteuring. Meer as 800 miljoen het nie genoeg om te eet nie. Armoede neem toe terwyl die gaping tussen ryk en arm al hoe groter word.Dit is inderdaad ontstellende syfers. Maar ons praat nie net van statistieke nie. Ons praat van mense, individue net soos ek en jy – mense met dieselfde behoeftes, dieselfde hoop en drome as wat ons het. En as ons dit persoonlik maak, kan ons ook getuig dat ek en jy albei al deur ons eie tye van lyding gegaan het. Miskien ly jy op die oomblik...Wat doen ons aan die saak? Vra ons vrae? Hoekom laat God dit toe? Ek bedoel kyk na wat die afgelope tyd in Israel en Gasa gebeur. As Israel werklik God se uitverkore volk is, hoekom laat Hy dit toe? En wat van al die onskuldiges wat in oorlogstyd verskriklik ly?Ek is nie van plan om een of ander briljante antwoord op sulke verwarrende vrae te gee nie, maar in 'n tyd toe die nasie Israel in slawerny gely het....Eksodus 3:7-8 Sê die Here vir Moses: “Jy kan seker wees dat Ek gesien het hoe swaar my volk in Egipte kry. Ek het gehoor hoe hulle teen hulle slawedrywers om hulp roep. Ek is baie bewus van hoe swaar hulle kry. Daarom het Ek afgekom om hulle van die Egiptenaars te bevry en hulle weg te lei uit Egipte na hulle eie mooi, groot land. Dit is ’n land met oorgenoeg kos. (NLV)My vriend, God sien ook jou lyding raak en Hy sal jou op die regte tyd daarvan verlos.Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Eksodus 3:7-8 Die Here sê toe vir hom: “Jy kan seker wees dat Ek gesien het hoe swaar my volk in Egipte kry. Ek het gehoor hoe hulle teen hulle slawedrywers om hulp roep. Ek is baie bewus van hoe swaar hulle kry. Daarom het Ek afgekom om hulle van die Egiptenaars te bevry en hulle weg te lei uit Egipte na hulle eie mooi, groot land. Dit is ’n land met oorgenoeg kos. (NLV) As jy na alles kyk wat op die oomblik in die wêreld aan die gang is, is dit genoeg om jou moedeloo...

NOW PLAYING

Die Swaarkry van die Mensdom

0:00 2:36

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on January 27, 2025.

What is this episode about?

Send us Fan MailEksodus 3:7-8 Die Here sê toe vir hom: “Jy kan seker wees dat Ek gesien het hoe swaar my volk in Egipte kry. Ek het gehoor hoe hulle teen hulle slawedrywers om hulp roep. Ek is baie bewus van hoe swaar hulle kry. Daarom het Ek...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!