Die Tien Gebooie:  Die Derde Gebod episode artwork

EPISODE · Sep 19, 2023 · 35 MIN

Die Tien Gebooie: Die Derde Gebod

from Radio Scriptura · host Scriptura

Die ydelike gebruik van die naam van God tas Sy wese direk aan.   Misbruik van God se naam sluit in die betekenislose, onnadenkende gebruik van Sy naam, direkte laster teen God, asook ons stilswye wanneer Sy naam misbruik word.  Slaan ons nog ag daarop as ons dit hoor, en stel ons dit reg of wys ons dit uit in die samelewing?  Of is ons aandadig deur ons stilswye?  Staan ongelowiges skuldig aan hierdie sonde, selfs al glo hulle nie in God nie?  Leef sommige Christene asof God nie bestaan nie?  Hoe lyk praktiese ateisme in gelowige sirkels, en hoe mag ons 'n eed aflê?

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Sep 19, 2023

Embed this episode

NOW PLAYING

Die Tien Gebooie: Die Derde Gebod

0:00 35:42

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Scriptura?

This episode is 35 minutes long.

When was this Radio Scriptura episode published?

This episode was published on September 19, 2023.

Can I download this Radio Scriptura episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!