Die Tien Gebooie:  Die Eerste Gebod episode artwork

EPISODE · Aug 22, 2023 · 29 MIN

Die Tien Gebooie: Die Eerste Gebod

from Radio Scriptura · host Scriptura

Die hart van die mens neig tot afgodery, en plaas homself graag bo God.   Maar nadat Hy ons red, leer Jesus vir ons die eerste gebod.  "Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand.   Dit is die eerste en groot gebod."  En in Eksodus 20 , "  Jy mag geen ander gode voor My aangesig hê nie.  Jy mag vir jou geen gesnede beeld of enige gelykenis maak van wat bo in die hemel is, of van wat onder op die aarde is, of van wat in die waters onder die aarde is nie. Jy mag jou voor hulle nie neerbuig en hulle nie dien nie;  want Ek, die HERE jou God, is 'n jaloerse God wat die misdaad van die vaders besoek aan die kinders, aan die derde en aan die vierde geslag van die wat My haat;   en Ek bewys barmhartigheid aan duisende van die wat My liefhet en My gebooie onderhou."    Wat beteken die eerste van God se tien gebooie vir ons, en waarom moet ons elke dag poog om dit te gehoorsaam?

NOW PLAYING

Die Tien Gebooie: Die Eerste Gebod

0:00 29:21

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Scriptura?

This episode is 29 minutes long.

When was this Radio Scriptura episode published?

This episode was published on August 22, 2023.

What is this episode about?

Die hart van die mens neig tot afgodery, en plaas homself graag bo God.   Maar nadat Hy ons red, leer Jesus vir ons die eerste gebod.  "Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand.   Dit is die...

Can I download this Radio Scriptura episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!