EPISODE · Jul 25, 2023 · 31 MIN
Die Tien gebooie: Drievoudige toepassing van die Wet
from Radio Scriptura · host Scriptura
Scriptura bespreek in meer diepte die drievoudige toepassing van die wet. Wat is die verskil tussen die drieledige aard van die wet teenoor die drie toepassings of gebruike van die wet? Hoe pas ons die wet vandag op ons eie lewens toe? Wat is die konsekwensies en gevolge van wetteloosheid? Wat is die etiese kwessies van ons tyd vanweë wetteloosheid in die samelewing?
NOW PLAYING
Die Tien gebooie: Drievoudige toepassing van die Wet
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.