Die toekoms van werk, op Werkersdag episode artwork

EPISODE · May 1, 2023 · 2 MIN

Die toekoms van werk, op Werkersdag

from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell

Tien jaar gelede het The Economist tydskrif ʼn spesiale verslag gehad oor die toekoms van werk. Dit het onder andere voorspel wat die waarskynlikheid is dat spesifieke werke deur robotte en kunsmatige intelligensie vervang sou word binne twee dekades. Mens kon maklik glo dat telebemarkers is in die moeilikheid, maar boekhouers en ouditeurs? Toe kom ChatGPT en skielik lyk die lys van werke wat bedreig word baie langer. Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 1, 2023

Embed this episode

NOW PLAYING

Die toekoms van werk, op Werkersdag

0:00 2:04

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die ekonomie minuut?

This episode is 2 minutes long.

When was this Die ekonomie minuut episode published?

This episode was published on May 1, 2023.

Can I download this Die ekonomie minuut episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!