Die Trefkrag van Vrede episode artwork

EPISODE · Nov 13, 2024 · 2 MIN

Die Trefkrag van Vrede

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailTitus 2:11,12 Die liefdevolle goedheid van God wat verlossing bring, het inderdaad vir almal sigbaar geword. Dit voed ons op om die goddelose leefstyl en die wêreldse begeertes af te lê en gebalanseerd, volgens die wil van God en toegewyd aan Hom, in die huidige tyd te leef. Is dit nie interessant hoe jou gesindheid en verhouding teenoor iemand verander wanneer hulle vriendelik teenoor jou optree of selfs net ‘n klein onselfsugtige dingetjie vir jou doen nie?Ja, dit is wonderlik hoe 'n klein bietjie goedheid wat uit liefde kom, ‘n enorme verskil aan iemand kan maak - veral, wanneer die persoon wat dit ontvang baie duidelik weet dat hy dit nie verdien nie.Ons het 'n naam vir hierdie onverdiende guns. Dit word genade genoem.En daar is geen groter liefdesdaad van iemand wat ooit bestaan het, as van Jesus nie. Hy, die Seun van God, het onverdiend 'n wrede dood aan die kruis gesterf, om te betaal vir ons sonde, vir joune en vir myne. En hierby het ons uit genade die gratis geskenk van die ewige lewe gekry deur in Hom te glo. En as ons hierdie liefdesdaad sien, behoort ons gesindheid te verander; die wyse waarop ons Hom sien en hoe ons op Hom reageer. Titus 2:11,12 Die liefdevolle goedheid van God wat verlossing bring, het inderdaad vir almal sigbaar geword. Dit voed ons op om die goddelose leefstyl en die wêreldse begeertes af te lê en gebalanseerd, volgens die wil van God en toegewyd aan Hom, in die huidige tyd te leef.Ek vra jou opreg om jou hart oop te maak om die genade van God, jou eie te maak. Gryp dít dat Jesus gestuur is om vir jou te sterf, aan, sodat jou sondes vergewe kan word, en dat sy opstanding vir jou 'n nuwe lewe kan bring wat vir ewig sal aanhou.Laat toe dat hierdie onverdiende goedheid jou verander. Verander die manier waarop jy van hierdie oomblik af lewe, want God se genade het gekom ... vir jou.Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Nov 13, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Titus 2:11,12 Die liefdevolle goedheid van God wat verlossing bring, het inderdaad vir almal sigbaar geword. Dit voed ons op om die goddelose leefstyl en die wêreldse begeertes af te lê en gebalanseerd, volgens die wil van God en toegewyd aan Hom, in die huidige tyd te leef. Is dit nie interessant hoe jou gesindheid en verhouding teenoor iemand verander wanneer hulle vriendelik teenoor jou optree of selfs net ‘n klein onselfsugtige dingetjie vir jou doen nie? Ja, dit i...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Die Trefkrag van Vrede

0:00 2:51

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on November 13, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!